Plat Badge - Early B

Plat Badge - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Angļu`
Длительность
211020

Zemāk ir dziesmas vārdi Plat Badge , izpildītājs - Early B ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Plat Badge "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Plat Badge

Early B

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Kom hie my bru laat ek jou game ga

Want kyk ‘n gear is nes daai wiele wat jy ry da

Jy kan hom koop is fine daai’s ok ja

Maar die vraag is kan jy dit maintain bra

Van ‘n baie ouens like nie service nie

En van cheap parts kry jy nie service nie

Coz this is deep bra you need to listen hie

Moeti wonder hoekom sy nie so inlove is nie

As jy haar uit vat vir KFC wraps

Ini drive through kyk sy klaar wies next

Want kinders het ‘n waiting list man daai’s facts

Want een man se flop is ‘n ander man se gap

Hoor hie chaps wuh relax hou op jaag

Jy moet patient is

Want baie ouens smaak die mooi kinders

Los jy haar vandag bra she won’t vang ‘n pain for this

Want more is sy weer in ‘n nuwe relationship

En daai’s facts

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Nou kyk is dieper as speakers, tweeters en wiele met speakers

Check jy dit, bradde die kinders soek iets uit dit iets soos ‘n benefit

Either jy vat hulle eet jy moet stiek en is elegant

Plekke wat die kinders eet ek hoop jou wallet’s lekke dik

So wees versigtig waar jy line bru

Die kinders se maintenance is high joe

Want daar waar hulle wil uit gaan is te kwaai bru

Net met die tip koop jy 4 streetwise 2's

So watch my bra is tough eksê

Want om haar vas te vat moet jy sakke hê

Sy nie too much nie sy’s three much eksê

Met een date night maak die kind jou plat gepe

Want met status kies die kind die duurste

Kyk hieso haar main is ‘n plate vir ‘n beast wuh

Maak nie saak hoe vol sy is nie, sy vat ‘n doggy bag wuh

Na dit het sy lus vir dessert, jas

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Ja chise!

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Sy sê haar ou must be nca gebou ne

Maar sy

Sy wys my sit my in ‘n BM dan’s ek joune

Maar haar pa ry ‘n Toyota

Plus the guy must have nice hair at least

Ma syt ‘n bietjie bolla gelas met ha hairpiece

Man I’m not hating I’m just wysing ouens please

The kinders have standards that you must meet, you see

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā