Intro - Early B

Intro - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
114600

Zemāk ir dziesmas vārdi Intro , izpildītājs - Early B ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Intro "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Intro

Early B

I gooi my oë op na die berge

Waar sal my hulp van kom

My bru ek dank die Man van bo vir sy genade jong

Dit voel soos gister wat ek rhymes gegooi het in my straat se sirkel

Nou koppel ek ‘n lyn met Universal

Van shows met ‘n saal wat leeg is

Na by feeste

Ek dra nog All Stars want dai is wat ons bra’s

As ek kon dan sou ‘n man my hood saam my vat

Coz bra we all got that special that we good and you vang

RIP bra jy sou slaan op die beats

Rico sou gesing het tot jy trane sou reach

Die aunties wat so skinner stories spry van die hood

Hulle skill a word of mouth is ‘n marketing tool

Die boeties wat jou gou kan afstof in die straat

Hai manne krag sou dope gewees het as die bodyguards

My plek is vol potential hoop ek jy spark kinetic

En glo my dit is waar vra net vi Mr.

M en Mr.

Vreksiek

Vir God gevra gee my net wat ek nodig het vir die werk

Sodat ek werke werk om werk te skep vir wat ek wil hê

Die is die difference wat ‘n man wil maak

I hope it stands out

Werk met wat jy het my bru and stop waiting for handouts

My siza het haar span gelos om saam te grind, dais royalty

Al wat om my kop draai is kroon ek spoeg vir royalty

My brein op wit and swart ek soek ‘n change in alle nasies

Want woorde raak ons almal soek vir rekonsiliasie

So wies die bek, sit back, kou chappie, tune in

Kletse kom korrek elke track is soos ‘n movie

Is van die dal af en ek sing it soos ‘n tenor

Ek is Early B en die aangename kennis

(Chise, chise, chise, chise)

Ek wens ek kon

Die hele neighborhood saam my vat

Die hele neighborhood saam my vat

Ek wens ek kon

My hele neighborhood saam my vat

My hele neighborhood saam my vat

Ek wens ek kon

Die hele neighborhood saam my vat

Die hele neighborhood saam my vat

Ek wens ek kon

My hele neighborhood saam my vat

My hele neighborhood saam my vat

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā