Filters - Early B

Filters - Early B

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
205440

Zemāk ir dziesmas vārdi Filters , izpildītājs - Early B ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Filters "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Filters

Early B

Ey yeah check it

Nou ons het vinnig af gekick net op die net, Insta

Sy was ‘n slay queen, haar pics slat die diepste

Ek comment emoji’s hartjies, liefde

Die storie raak diep brada hou vas minute

Ek like elke pic van haar nou van die oudste een tot die nuutste

Ek kap haar an op die dm my ou

Coz I know that she knows ‘n man smaak vir ‘n bou

Sy sê my cool, sy’s van die plek en Vrydag kan ek haar kom check

Ek vra haar watse tyd, se sê die aand, ek wys haar ok reg

Ek steek toe uit, sy klim toe in die kar in ek skrik my vrek

Want toe ek haar sien maak die skok my sê voetsek

Is net daar wat ek wys

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

Ek vra ma vir nederige verskoning

Want almal is mooi in Jesus so oë, ma bliksem

This kind lyk nie soos nie photos lyk nie

Ek maak ‘n pic oop en vra haar is dit jy die

Sy sê my 'nee'

Ek sê 'dankie Here'

'I'm sarcastic jinne dai’s ek kyk ek doen dit met ‘n snapchat filter'

Ek wys yoh ek sê my kop raak sommer duislig

'Why'

Baby girl you so creative

'Thank you'

Ek check yoh as ek nou loop gaan dit rou wees

Wil wys ek smaak haar nie maar dit moet nou wees

Want ek check dan die dm’s toe ek sê ek wou haar ou wees

Ek’s in ‘n saak bru, gecatfish in die straat

Vra haar baba don’t you have ‘n nca bra too

Sy sê ja ek sê cool kan ek gou saam met haar praat

Coz you know what, my bra actually smaaks you

Is net daar wat ek wys

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

(Is nie jy nie)

Kyk hierso babygirl

(Nee dit is nie jy nie)

Kan ons al die grappies op ‘n stokkie sit asseblief

(Dis ‘n ane meisie, dis ‘n ane meisie)

Jy weet die meisie wat ek rerig saam mee gechat het is daar in die huis is

(Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie)

Kan jy haar vra om uit die huis uit te kom asseblief

(Dis ‘n ane meisie)

Want die meisie in die photo en jy

Is voor God nie dieselfde persoon nie

Is net daar wat ek wys

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

(Yoh yoh yoh)

Ek wys haar ne man is nie jy nie

(oh no no)

Want die’s ‘n ane meisie

(op my phone)

Ek het nie tyd vir julle games nie

(oh no no)

Dai’s nie jy nie yoh

Kyk hieso ouens, die kinnes remind my van die burgers op TV my bru

Expectation meet nie die reality nie, chise!

Hou dit natural baba

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā