Zemāk ir dziesmas vārdi Dis 'n Land , izpildītājs - Snotkop, Karen Zoid ar tulkojumu
Oriģinālteksts ar tulkojumu
Snotkop, Karen Zoid
Dis 'n land van kleure en klank.
Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.
Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys.
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis.
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.
Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek
van vrede droom.
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.
Dis 'n land van kleure en klank.
Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.
Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Dis 'n land van kleure en klank.
Dis 'n land van oorvloed en dank.
Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan.
Op 'n bly plek leer
jy vir my.
Dziesmas dažādās valodās
Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās
Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā