Vonkelvrou - Karen Zoid

Vonkelvrou - Karen Zoid

Год
2017
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
239050

Zemāk ir dziesmas vārdi Vonkelvrou , izpildītājs - Karen Zoid ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Vonkelvrou "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Vonkelvrou

Karen Zoid

Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou

Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou

En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos

Ek wil speel met jou, kom ons speel toneel

Ek gaan gou kossies maak voor ek jou dood verveel

Ek is skadeloos, ek is skadeloos

Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde

Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos

Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde

Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos

Jy’s my harte dief maar ek verbeel my nou dat hierdie ketting boei

En my pols verflou, ek is radeloos, ek is radeloos

Sy naam is Mr.

Min dis waar die kak begin

Langs die wash masjien het hy sy gat gesien

Dit was spranekloos, dit was sprankeloos

Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde

Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos

Oh hierdie liefde, oh hierdie liefde

Laat my sprakeloos, ek is sprakeloos

Ek vra onverskoning, ek het dit verdien

Jy’t nou ampertjies reg deur my gesien

My klein tonteldoos, my klein tonteldoos

Ek is smoor verlief, ek is verlief op jou

Ek drink my vonkelwyn ek is ‘n vonkelvrou

En ek is sprakeloos, ek is sprakeloos

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā