Sannie Sê - Jack Parow

Sannie Sê - Jack Parow

Альбом
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)
Год
2014
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
218740

Zemāk ir dziesmas vārdi Sannie Sê , izpildītājs - Jack Parow ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Sannie Sê "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Sannie Sê

Jack Parow

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Yo

Sannie het vir Jannie aan die hand gegryp

Jannie het vir Sannie soos 'n man gelyk

Sannie het vir Jannie om die hoek gevry

Jannie het vir Sannie om die bos gelei

Jannie se vir Sannie sy’s die mooiste vrou

Sannie se vir Jannie «Jan ek like’s van jou»

Jannie wou met Sannie trou

Sy se sy kannie nou

Jannie klou want Jannie wou

Jannie jy’s 'n funny ou

Gebou soos 'n pou

Gebou vir 'n ou

Gebou om te go

Wat wou let her go

Sannie roep vir Jannie met 'n ysterklou

Jannie wou vir Sannie graag 'n huisie bou

Met 'n white picket fence

En 'n swing in die tuin

En 'n groot fokken stoep vir 'n lekker glas wyn

Maar Sannie se oe dwaal rond in die dorp

Vir 'n man met 'n plaas en 'n bloedrooi Porsche

Die laaities is mooi maar te min vir my

Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk

Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk

Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Jannie se vir Sannie maar hy werk vir haar

Sannie verstaan nie, sy hou aan met kla

Sannie se vir Jannie maar hy’s altyd reg

Jannie raak versteurd want sy se hom sleg

Nou slaap Jannie elke aand in 'n enkelbed

En agter in sy kop dink hy Sannie is 'n slet

So hy begin messages te lees op haar sel

En sien Sannie SMS met sy beste pel

Nou raak Jannie heetemal befok in sy kop

En 'n slaan vir Sannie uit met 'n bicycle slot

Laai haar in die kattebak af in die pad

Klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaan

Kom by die plaas, grawe 'n gat

Haar laaste rusplek sal wees in hierdie vlak graf

Jannie spring in sy bakkie en wheelspin weg

Oppad by die straat af na Bart se plek

Die laaities is mooi maar te min vir my

Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk

Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk

Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Dis haar skuld, sy’t dit gedoen aan haarself

Ek het mos gefokken praat maar niks het gehelp

Bart, maak oop die fokken deur

Jis Jannie, what’s up?

Is iets verkeerd?

Praat help mos fokol

Jannie slat vir Bart

Toe hy wegkruip trek die bloed oor die mat

Hy slat vir Bart nog eenkeer toe hy try retreat

En dra hom oor sy skouer, gooi hom op die backseat

Die laaities is mooi maar te min vir my

Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk

Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk

Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Goud en diamante, diamante, goud en diamante

Blink aan albei kante

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā