Welkom Terug - Jack Parow, Pierre Greef

Welkom Terug - Jack Parow, Pierre Greef

Альбом
Eksie Ou (Super Seep Skoon) [Vloekvry Uitgawe]
Год
2011
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
244090

Zemāk ir dziesmas vārdi Welkom Terug , izpildītājs - Jack Parow, Pierre Greef ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Welkom Terug "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Welkom Terug

Jack Parow, Pierre Greef

Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Of was dit swart en wit

Was dit, ongeskik

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Dankie Here dat u opgetel het

Amal het doodgedruk

Eks alleen, dis middernag

En almal is ongeskik

Dis donker en die donderweer slaan

Dit reën alweer vannag

Ek het bietjie vêr gestap

Opsoek na bietjie krag

Aan die diepkant van die swembad

Is ek opsoek na bietjie lug

Ek probeer oorstap maar daars gate in my brug

Ek verloor alweer 'n klein-klein stukkie van my hart

As ek keer op keer totsiens sê

En strukkies bind om smart

Maar daars pyn diep daar onder

Onder al my skille

En daars wyn vir wegsteek en sakkies vol van pille

So ek sit maar trug en nog vat 'n slukkie vir die pyn

Want waar ek waak in die naglug sal die pyn gou verdwyn

Dis skemer in my woorde en middernag in my vers

Ek dans saam met spoke om die flikkers van 'n kers

In 'n modderdam vol onssin sit 'n seun en skep nog pap

Sonsondergange wat iets werd is vat 'n tydjie om na te stap

Daars pyle in my boog en vele vere in my hoed

Maar die seile van my sielskip

Is deur gewere bebloed

Daar is stof op die horison en klippe in die pad

Maar as ek stop en soek vir water

Sal dit dalk verby my stap

Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Of was dit swart en wit

Was dit, ongeskik

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Ek is bleikbaar klaar verlos deur drippels op my kop

Maar my hande voel gebonde en ek sukkel om te stop

Die kooltjies van my entjies verbrand klaar my tyd

En die voëltjies by my venster het al lankal ophou fluit

My klere is in bondels en daars niemand wat wil stryk

En die duiwel op my grondpad met haar blond gedyede pruik

Haar vingernaels is skerp en bloedrooi mooi gepaint

En haar hande wat soos slange lyk het my lankal klaar gegryp

Die meisie met die vlekke en stories oor ou smart

Het my weg laat kryp en neergegooi met snye in my hart

Ek was verkeerd gewees ek weet wit-leuntjies is nie reg nie

Maar ek het voort gebeur aangehou geen meer washouplek nie

Ons leer mos so raak groot probeer ons net ons bes

En in die asbakkies van verkeerde keuses leer ons mos ons les

Daar is pyn in elke oogwink en stories in elke kreukel

Daar verskyn altyd duiwels in elke kombers wat ek heukel

Daar verdwyn nog gedagtes met elke trekjie van 'n stok

Verduidelik altyd verder as iemand wil kom klop

Op die voorstoep van verlede is daar koffie aan die brou

In die voorskote van tannies is daar Wilson toffies net vir jou

Maar draai sal hulle draai en voor lank is jy ook oud

Wat jy saai sal jy maai en die donkerte is koud

Eks gesit op hierdie kersboom om die land 'n wenk te gee

Daar is al lankal nie meer tyd nie so hou op om om te gee

Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Of was dit swart en wit

Was dit, ongeskik

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Hey daar welkom terug ons het jou lank genoeg gemis

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Of was dit swart en wit

Was dit, ongeskik

Was dit alleen daar?

Was daar kleur daar?

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā