Spieeltjie - Bobby Van Jaarsveld

Spieeltjie - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
216260

Zemāk ir dziesmas vārdi Spieeltjie , izpildītājs - Bobby Van Jaarsveld ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Spieeltjie "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Spieeltjie

Bobby Van Jaarsveld

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla

Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se

spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland

In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat’s jou naam

In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my

spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …

Die beelde verander soos die jare verbygaan

Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my…

Sal ek by jou my antwoord kry

Uit sprokiesland uit sprokiesland

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā