Ek Wil Jou Held Wees - Bobby Van Jaarsveld

Ek Wil Jou Held Wees - Bobby Van Jaarsveld

Год
2012
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
212770

Zemāk ir dziesmas vārdi Ek Wil Jou Held Wees , izpildītājs - Bobby Van Jaarsveld ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Ek Wil Jou Held Wees "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Ek Wil Jou Held Wees

Bobby Van Jaarsveld

As ek jou soen

sal jy die waarheid weet

Ek sal baklei

teen alles wat jy vrees

As jy my vra

sal ek vir jou die

Sterre gaan haal

vir jou die prys betaal

Ek sal jou optel as jy val

Jou asem gee as jy kort

Ek sal jou diep in my bewaar

Vir ewig tot in vir altyd

Want jy is veilig in my arms

Ek is die rots wat by jou staan

As jy my roep sal ek by jou wees

Ek sal jou op my hande dra

Want ek is 'n man wat jou sal vashou

Totdat die einde ons kom haal

Ek wil die een wees

Ek wil jou held wees

As ek jou sien

sien ek 'n deel van my

As ek jou vra

is jy altyd daar vir my

Want sonder jou

is daar nie sterre nie

Son en die maan

alles om my vergaan

Dis jy wat my optel as ek val

My asem gee as ek kort

Jy het my diep in jou bewaar

Vir ewig, nou, en vir altyd

Want jy is veilig in my arms

Ek is die rots wat by jou staan

As jy my roep sal ek by jou wees

Ek sal jou op my hande dra

Want ek is 'n man wat jou sal vashou

Totdat die einde ons kom haal

Ek wil die een wees

Ek wil jou held wees

Kan ek jou held wees?

Want jy is veilig in my arms

Ek is die rots wat by jou staan

As jy my roep sal ek by jou wees

Ek sal jou op my hande dra

Want ek is 'n man wat jou sal vashou

Totdat die einde ons kom haal

Ek wil die een wees

Ek wil jou held wees

Want ek wil die een wees

Ek wil jou held wees

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā