Bloed En Vlees - Jo Black

Bloed En Vlees - Jo Black

  • Izlaiduma gads: 2017
  • Valoda: afrikandu valoda
  • Ilgums: 3:22

Zemāk ir dziesmas vārdi Bloed En Vlees , izpildītājs - Jo Black ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Bloed En Vlees "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Bloed En Vlees

Jo Black

Het jy al ooit 'n held nodig gehad

Om jou te help teen die monsters wat jou pla

Jy voel jy maak nie saak nie

Niemand sal verstaan nie

Dis beter om stil te bly

Wees seker jy’s 'n anker

Maak jou hande vuiste

Jy staan nou in die lewenskryt

Ek sal baklei

Soos die hond hier binne my

Die doemprofete

Maak nie saak nie

Slaan nie raak nie

My held is aan my sy

Ek’s op my knieë

Ek fluister maar ek skree

Want in my donker nag

Sal Jy my lig kom wees

Want hierdie oorlog is

Teen meer as bloed en vlees

As bloed en vlees

Wens jy ook soms die storm kan bedaar

Jy’s moeg geveg teen die donkerste van dae

Met hande in jou hare

Hoe kan dit verander

As jy nie in jouself meer glo

Voel die bloed weer in jou are

Gee dit nog 'n rondte

Niemand gaan jou onderkry

Ek sal baklei

Soos die hond hier binne my

Die doemprofete

Maak nie saak nie

Slaan nie raak nie

My held is aan my sy

Ek’s op my knieë

Ek fluister maar ek skree

Want in my donker nag

Sal Jy my lig kom wees

Want hierdie oorlog is

Teen meer as bloed en vlees

As bloed en vlees

Ek sal baklei

Soos die hond hier binne my

Die doemprofete

Maak nie saak nie

Slaan nie raak nie

My held is aan my sy

Ek’s op my knieë

Ek fluister maar ek skree

Want in my donker nag

Sal Jy my lig kom wees

Want hierdie oorlog is

Teen meer as bloed en vlees

As bloed en vlees

As bloed en vlees

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā