Nooientjie van die Ou Transvaal - Jim Reeves

Nooientjie van die Ou Transvaal - Jim Reeves

Альбом
You Are My Darling
Год
2020
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
129150

Zemāk ir dziesmas vārdi Nooientjie van die Ou Transvaal , izpildītājs - Jim Reeves ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Nooientjie van die Ou Transvaal "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Nooientjie van die Ou Transvaal

Jim Reeves

As die awendskadus daal kom

Ek jou weer eendag haal

Jy’s my nooientjie

Van die Ou Transvaal

Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag

So vry in ons hart sal ons liefde bly

Deur die jare deur gevare sal

Jy jonk bly en kosbaar vir my

Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag

Ny na jou toe lei

--- Instrumental ---

Deur die jare deurgevare sal

Jy jonk bly en kosbaar vir my

Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag

Ny na jou toe lei…

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā