Hier Sal Jy Boer - Appel

Hier Sal Jy Boer - Appel

Год
2021
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
230330

Zemāk ir dziesmas vārdi Hier Sal Jy Boer , izpildītājs - Appel ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Hier Sal Jy Boer "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Hier Sal Jy Boer

Appel

Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis

Vir die boere wat geval het

Ek hoor hul name in my huis

En vrees is ons vyand

So moenie bang wees nie

Wees ‘n wagter vir jou mense

Daars geen plek vir die duiwel hie

As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen

Sodat jy die volk kan voer

Al kom daar storm weer

Jy is sterker as jou Goliat

Jy is groter as jou berg

Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer

Hier sal jy boer dit is jou land

Dit is die klank wat jou hart klop maak

Hou net aan glo in die Here daar bo

Dit wat jy droom sal die werklikheid word

Hier sal jy boer

Daar is droogte daar is vloed maar hou net goeie moed

Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed

Rug jou oë op na die berge jou hulp kom van daar

Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar

Hier sal jy boer dit is jou land

Dit is die klank wat jou hart klop maak

Hou net aan glo in die Here daar bo

Dit wat jy droom sal die werklikheid word

Ek sien hoe val jy neer met jou knieë in die reën

Gee die wolke 'n oop mond soen die water was jou seën

met die swaarkry dis manna van bo

Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo

Hier sal jy boer dit is jou land

Dit is die klank wat jou hart klop maak

Hou net aan glo in die Here daar bo

Dit wat jy droom sal die werklikheid word

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā