Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) - Fokofpolisiekar

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) - Fokofpolisiekar

Год
2021
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
197000

Zemāk ir dziesmas vārdi Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) , izpildītājs - Fokofpolisiekar ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

Fokofpolisiekar

'n Oomblik is die wêreld werd

Maar net die eerste een

'n dier bly 'n dier

Gaan slaap as jy sal beter raak

As jy aan die slaap kan raak

'n dier bly 'n dier

Ek dink aan jou as dit reën

Hierdie vier mure maak my naar

Is jy siek of sit jy aan?

Die lied in my hart is 'n swane sang

Ek dink aan jou as dit reën

Kwaad raak ons net vir mekaar

Mans bly seuns

Seuns wil mans wees

Ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan

As ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

Ek dink aan jou as dit reën

Ek is nie meer lief vir jou nie

Ek kon jou nie gelukkig hou nie

Beloftes breek

En styf vashou maak seer

Kwaad raak ons net vir mekaar

Mans bly seuns

Seuns wil mans wees

Deesdae vat dit langer

Om mense te leer ken

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā