Ons Koning Kom - 2008 South Africa, 4, 15

Ons Koning Kom - 2008 South Africa, 4, 15

Год
2009
Язык
`afrikandu valoda`
Длительность
257330

Zemāk ir dziesmas vārdi Ons Koning Kom , izpildītājs - 2008 South Africa, 4, 15 ar tulkojumu

Dziesmas vārdi " Ons Koning Kom "

Oriģinālteksts ar tulkojumu

Ons Koning Kom

2008 South Africa, 4, 15

Wie regeer

Wie is in beheer

Wie’s die Begin en die Einde

Die Een wat is, wat was en wat kom

My hart wil sing

Alle eer wil ek bring

Hy’s die Weg en die Waarheid

Daar’s niemand, niemand soos Hy

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal

Elke knie sal buig

En elke tong sal getuig

Hy’t die dood vir ewig oorwin

Hy’t opgestaan!

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal

In 'n donker wêreld vra almal

Wie sal die volk kom lei

Dis die Ruiter op die witperd

Hy kom!

Hy kom vir jou en my!

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal

Vairāk nekā 2 miljoni dziesmu tekstu

Dziesmas dažādās valodās

Tulkojumu pakalpojumi

Augstas kvalitātes tulkojumi visās valodās

Ātrā meklēšana

Atrodiet nepieciešamos tekstus dažu sekunžu laikā